Servius Galba | |
---|---|
Tydvak | Vierkeiserjaar |
Voorganger | Nero |
Periode | 10 Junie 68 – 15 Januarie 69 |
Opvolger | Otho |
Geboortedatum | 24 Desember 3 v.C.[1] |
Sterfdatum | 15 Januarie 69 |
Geboortenaam | Servius Sulpicius Galba |
Keisernaam | Servius Sulpicius Galba Imperator Caesar Augustus |
Vader | Gaius Sulpicius Galba |
Moeder | Mummia Achaica |
Adopsie-moeder | Livia Ocellina |
Kinders | Twee seuns, vroegtydig dood |
Adopsie-seun | Lucius Calpurnius Piso Licinianus |
Eggenote | Aemilia Lepida |
Broer van | Gaius Sulpicius Galba |
Servius Sulpicius Galba (24 Desember 3 v.C., Terracina – 15 Januarie 69, Rome was 'n Romeinse senator en generaal, die eerste princeps (dws. keiser) in die vierkeiserjaar 69 . Hy was die eerste princeps wat nie tot die Juliaans-Claudiese dinastie behoort het nie en regeer slegs vir sewe maande.